|
|
Die boek van die geskiedenis van Jesus Christus, die seun van Dawid, die seun van Abraham:
|
|
|
Jakob het die vader geword van Josef, die man van Maria, uit wie Jesus gebore is, wat Christus
|
|
|
Maar die geboorte van Jesus Christus was só. Gedurende die tyd dat sy moeder Maria aan Josef in die
|
|
|
Sy sal geboorte gee aan ’n seun, en jy moet hom Jesus noem, want hy sal sy volk van hulle sondes
|
|
|
hom Jesus genoem.
|
|
|
Nadat Jesus in die dae van koning Herodes in Betlehem in Judea gebore is, kyk! toe het
|
|
|
Toe het Jesus van Galilea af na die Jordaan gekom, na Johannes toe, om deur hom gedoop te word.
|
|
|
Jesus het geantwoord en vir hom gesê: “Laat dit hierdie keer so wees, want só is dit gepas vir ons
|
|
|
Nadat Jesus gedoop is, het hy onmiddellik uit die water opgekom; en kyk! die hemele is geopen, en
|
|
|
Daarna is Jesus deur die gees die wildernis in gelei om deur die Duiwel versoek te word.
|
|
|
Jesus het vir hom gesê: “Daar staan ook geskrywe: ‘Jy mag Jehovah jou God nie op die proef stel nie.’”
|
|
|
Toe het Jesus vir hom gesê: “Gaan weg, Satan! Want daar staan geskrywe: ‘Jehovah jou God moet jy
|
|
|
Van daardie tyd af het Jesus begin preek en sê: “TOON BEROU, want die koninkryk van die hemele het
|
|
|
En toe Jesus klaar was met hierdie woorde, was die uitwerking dat die skare verstom was oor die
|
|
|
Toe het Jesus vir hom gesê: “Sorg dat jy vir niemand vertel nie, maar gaan wys jou vir die priester
|
|
|
Toe Jesus dit hoor, was hy verbaas en het hy vir dié wat hom volg, gesê: “Ek vertel julle die
|
|
|
Toe het Jesus vir die leëroffisier gesê: “Gaan. Laat dit vir jou geskied net soos jy geglo het.” En
|
|
|
En toe Jesus in Petrus se huis inkom, het hy sy skoonmoeder met koors siek sien lê.
|
|
|
Toe Jesus ’n skare rondom hom sien, het hy bevel gegee om na die oorkant weg te vaar.
|
|
|
Maar Jesus het vir hom gesê: “Jakkalse het gate en voëls van die hemel het slaapplekke, maar die
|
|
|
Jesus het vir hom gesê: “Hou aan om my te volg, en laat die dooies hulle dooies begrawe.”
|
|
|
En kyk! die hele stad het uitgekom om Jesus te ontmoet; en nadat hulle hom gesien het, het hulle
|
|
|
En kyk! hulle het ’n verlamde man wat op ’n bed lê, na hom toe gebring. Toe Jesus hulle geloof sien
|
|
|
En Jesus, wat hulle gedagtes geken het, het gesê: “Waarom dink julle goddelose dinge in julle harte?
|
|
|
Toe Jesus daarvandaan verder gaan, het hy ’n man met die naam Matteus by die belastingkantoor sien
|
|
|
saam met Jesus en sy dissipels aan tafel gegaan.
|
|
|
Hierop het Jesus vir hulle gesê: “Die vriende van die bruidegom het tog geen rede om te treur
|
|
|
Toe het Jesus opgestaan en hom begin volg; en ook sy dissipels.
|
|
|
Jesus het omgedraai, haar opgemerk en gesê: “Skep moed, dogter; jou geloof het jou gesond gemaak
|
|
|
het Jesus begin sê: “Verlaat die plek, want die dogtertjie het nie gesterf nie, maar sy slaap
|