Bible Words Search

Languages: ALL | Afrikaans
Bibles: New World Translation
Divisions: Hebrew|OT 5,902, Greek|NT 221
Books: Lu 34, Joh 4, 1Pe 2, 2Pe 6, Eph 6, Re 12, 1Th 4, 2Th 3, Jer 624, La 43, Eze 403, Da 15, Pr 87, Ga 1, Isa 415, 1Co 14, 2Co 8, Ac 51, Ro 15, Ho 39, Joe 26, Mt 18, Mr 8, Ge 150, Le 281, Ex 344, De 439, Nu 351, Jg 137, Jos 171, 1Sa 240, Ru 15, Col 6, Mal 39, Zec 104, Jas 11, Heb 12, 1Ki 214, 2Sa 130, 1Ch 144, 2Ki 229, Ezr 29, 2Ch 307, Ne 17, Ps 676, Job 24, Ob 6, Am 74, Hag 24, Zep 27, Hab 11, Na 10, Mic 36, 2Ti 3, Jon 21, Jude 3
« Previous12345678910 ... 203204Next »
NWT-af Genesis 2:4
Jehovah God die aarde en die hemel gemaak het.
NWT-af Genesis 2:5
nog uitgespruit nie, want Jehovah God het dit nie op die aarde laat reën nie, en daar was geen mens om
NWT-af Genesis 2:7
En Jehovah God het die mens uit stof van die aarde begin vorm en in sy neusgate die asem van die
NWT-af Genesis 2:8
Verder het Jehovah God ’n tuin in Eden geplant, na die ooste, en daar het hy die mens geplaas wat
NWT-af Genesis 2:9
So het Jehovah God allerhande bome, begeerlik om te sien en goed vir voedsel, uit die grond laat
NWT-af Genesis 2:15
En Jehovah God het toe die mens geneem en hom in die tuin van Eden geplaas om dit te bewerk en
NWT-af Genesis 2:16
En Jehovah God het aan die mens ook hierdie bevel gegee: “Van al die bome van die tuin mag jy tot
NWT-af Genesis 2:18
En Jehovah God het verder gesê: “Dit is nie goed dat die mens alleen bly nie. Ek gaan vir hom ’n
NWT-af Genesis 2:19
En Jehovah God het uit die grond al die wilde diere van die veld en al die voëls van die hemel
NWT-af Genesis 2:21
Jehovah God het derhalwe ’n diep slaap op die mens laat val, en terwyl hy geslaap het, het hy een
NWT-af Genesis 2:22
En daarna het Jehovah God die ribbebeen wat hy van die mens geneem het, tot ’n vrou gebou en haar
NWT-af Genesis 3:1
En die slang was die versigtigste van al die wilde diere van die veld wat Jehovah God gemaak het
NWT-af Genesis 3:8
Later het hulle die stem van Jehovah God gehoor, wat omstreeks die tyd van die dag wanneer daar ’n
NWT-af Genesis 3:9
En Jehovah God het na die mens bly roep en vir hom gesê: “Waar is jy?”
NWT-af Genesis 3:13
Daarop het Jehovah God vir die vrou gesê: “Wat het jy nou gedoen?” Hierop het die vrou geantwoord
NWT-af Genesis 3:14
En Jehovah God het vir die slang gesê: “Omdat jy hierdie ding gedoen het, is jy die vervloekte
NWT-af Genesis 3:21
En Jehovah God het vir Adam en vir sy vrou lang kledingstukke van vel gemaak en dit vir hulle
NWT-af Genesis 3:22
En Jehovah God het verder gesê: “Kyk, die mens het soos een van ons geword deur goed en kwaad te
NWT-af Genesis 3:23
Daarop het Jehovah God hom uit die tuin van Eden gesit om die grond te bewerk waaruit hy geneem is.
NWT-af Genesis 4:1
aan Kain geboorte gegee en gesê: “Ek het ’n man met die hulp van Jehovah voortgebring.”
NWT-af Genesis 4:3
En na verloop van tyd het Kain van die vrugte van die grond as ’n offer aan Jehovah gebring.
NWT-af Genesis 4:4
terwyl Jehovah Abel en sy offer gunstig aangesien het,
NWT-af Genesis 4:6
Hierop het Jehovah vir Kain gesê: “Waarom het jy kwaad geword, en waarom het jou gesig somber
NWT-af Genesis 4:9
Later het Jehovah vir Kain gesê: “Waar is jou broer Abel?” en hy het gesê: “Ek weet nie. Is ek my
NWT-af Genesis 4:13
Hierop het Kain vir Jehovah gesê: “My straf vir my oortreding is te groot om te dra.
NWT-af Genesis 4:15
Hierop het Jehovah vir hom gesê: “Daarom, as enigiemand Kain doodmaak, moet dit sewe keer gewreek
NWT-af Genesis 4:16
Daarop het Kain van die aangesig van Jehovah weggegaan en hom gevestig in die land van
NWT-af Genesis 4:26
Jehovah begin aanroep.
NWT-af Genesis 5:29
van ons hande as gevolg van die grond wat Jehovah vervloek het.”
NWT-af Genesis 6:3
Daarna het Jehovah gesê: “My gees sal nie vir ’n onbepaalde tyd teenoor die mens optree nie